Hierdie is die einste oomblik wat ek ’n Knutselwerkskool begin skep het. Teks: Is dit 'n stok? Jy ken die reël oor met stokke speel --ouer aan kind
This is the exact moment that I started creating something called Tinkering School.
Knutselwerkskool is ’n plek waar kinders stokke, hammers en ander gevaarlike voorwerpe kan optel, en vertrou kan word. Vertrou word om nie hulleself of ander seer te maak nie. Knutselwerkskool volg nie ’n vasgestelde kurrikulum nie en daar is geen toetse nie. Ons probeer nie om iemand een spesifieke ding te leer nie.
Tinkering School is a place where kids can pick up sticks and hammers and other dangerous objects, and be trusted. Trusted not to hurt themselves, and trusted not to hurt others. Tinkering School doesn't follow a set curriculum, and there are no tests. We're not trying to teach anybody any specific thing.
Wanneer die kinders aankom, word hulle gekonfronteer met baie goeters, hout en spykers en tou en wiele, en baie regte egte gereedskap. Dis ’n ses-dae lange ervaring waarin die kinders hulself kan verdiep. En binne dié konteks kan ons vir die kinders tyd bied. Iets wat oënskynlik skaars is in hulle oorvol lewens. Ons doelwit is om te verseker dat hulle weggaan met ’n beter idee van hoe om goed te maak as toe hulle aangekom het, en die diepe gewaarwording dat ’n mens dinge kan baasraak deur rond te speel.
When the kids arrive they're confronted with lots of stuff: wood and nails and rope and wheels, and lots of tools, real tools. It's a six-day immersive experience for the kids. And within that context, we can offer the kids time -- something that seems in short supply in their over-scheduled lives. Our goal is to ensure that they leave with a better sense of how to make things than when they arrived, and the deep internal realization that you can figure things out by fooling around.
Niks draai ooit uit soos beplan nie. Nooit ooit nie. (Gelag) En die kinders leer vinnig dat alle projekte skeefloop -- (Gelag) en word gerus met die idee dat elke tree in ’n projek,
Nothing ever turns out as planned ... ever. (Laughter) And the kids soon learn that all projects go awry -- (Laughter) and become at ease with the idea that every step in a project is a step closer
’n tree nader is aan soete sukses of vrolike rampspoed. Ons begin met krabbels en sketse. En partykeer maak ons regte planne. En soms begin ons sommer net bou. Bou is ’n kerndeel van die ervaring: prakties, in dit verdiep en ten volle betrokke by die taak voor hulle. Robin en ek tree op as medewerkers, en ons hou die landskap van die projekte gekantel na voltooiing. Sukses is in die doenwerk en mislukkings word gevier en geanaliseer. Probleme word raaisels en hindernisse verdwyn.
to sweet success, or gleeful calamity. We start from doodles and sketches. And sometimes we make real plans. And sometimes we just start building. Building is at the heart of the experience: hands on, deeply immersed and fully committed to the problem at hand. Robin and I, acting as collaborators, keep the landscape of the projects tilted towards completion. Success is in the doing, and failures are celebrated and analyzed. Problems become puzzles and obstacles disappear.
Wanneer ’n besonder moeilike terugslag of kompleksiteit opduik, kom ’n baie interessante gedrag na vore: versiering. (Gelag) Die versiering van die onvoltooide projek is ’n soort konseptuele inkubasie. In die tussentyd kom diep insigte na vore en ongelooflike nuwe benaderings tot die oplossing van probleme wat hulle net oomblike van te vore frustreer het.
When faced with particularly difficult setbacks or complexities, a really interesting behavior emerges: decoration. (Laughter) Decoration of the unfinished project is a kind of conceptual incubation. From these interludes come deep insights and amazing new approaches to solving the problems that had them frustrated just moments before. All materials are available for use.
Alle materiale is beskikbaar vir gebruik. Selfs daardie vervelige, vieslike plastiekinkopiesakke kan ’n brug word, sterker as wat enigiemand kon dink. En die dinge wat hulle bou, verbaas selfs hulleself.
Even those mundane, hateful, plastic grocery bags can become a bridge stronger than anyone imagined. And the things that they build amaze even themselves. Video: Three, two, one, go!
Video: Drie, twee, een, GAAN!
Gever Tulley: ’n Tuimeltrein gebou deur sewe-jariges.
Gever Tulley: A rollercoaster built by seven-year-olds.
Video: Jippie! (Applous)
Video: Yay! (Applause)
GT: Dankie. Dit was ’n groot plesier. (Applous)
GT: Thank you. It's been a great pleasure. (Applause)